English

 
 
Rhynie Greeff's photo

Rhynie Greeff 6 connections

Writer/consultant/newspaper columnist..., Self and Media24 (Sake24)
Buckinghamshire, United Kingdom

Work/Education

Work Experience

Self and Media24 (Sake24) / Writer/consultant/newspaper columnist (From Britain in Afrikaans)
2005 - Present
2000 - 2003
Telkom South Africa / Managing Executive (Marketing, International and Wholesale areas) and other positions
1993 - 1999

Education

Doctorate in Economics(Prior to that B Com, B Com hons, M Com), 1983
View All Public stream

Rhynie Greeff posted a blog entry Nov 23, 2009

Rhynie Greeff se Rubriek Brief uit Brittanje more »

Rhynie Greeff posted a blog entry Nov 23, 2009

As ware talent voortleef

Sedert Joeri Gagarin se eerste ruimtevlug in 1961 het almal geweet dat die aarde blou is en die ruimte swart. Dis nou totdat NASA vandeesmaand op hulle webwerf die gemiddelde kleur van die heelal gepubliseer het – snaaks genoeg vir die heelal se grootte nie in wye doek nie.Skielik vind ons nou uit... more »

Rhynie Greeff posted a blog entry Oct 19, 2009

Blindederm maak oë oop

Gepubliseer in Beeld 17 Oktober 2009Voorverlede Donderdag ervaar my vrou ontsettende pyn. Ons het ʼn dokter dringend nodig.Dis al vroegaand en ek weet – oeps – sy het die Verenigde Koninkryk se Sentrale Regulasie Betreffende Publieke Olikheidsure flagrant oortree.As jy so agtelosig is om in die... more »

Rhynie Greeff posted a blog entry Oct 19, 2009

007, daar’s ʼn Oddjob vir jou in Buckinghamshire

Gepubliseer in verkorte vorm in Beeld van 19 September 2009ʼn Britse geheime agent is mos gelisensieer om roekeloos te moor. Hy kan sommer uit ʼn vliegtuig sonder ʼn valskerm spring, ʼn ander ou se valskerm in die lug steel en veilig land.Dit was daarom effens teleurstellend om te sien dat die... more »

Rhynie Greeff posted a blog entry Aug 26, 2009

Sheriff vir liefdadigheid

(Hierdie rubriek het op 18 Augustus in Beeld verskyn en is effens verleng vir die boek.)As daar nou een ding is wat my dwars in die krop steek is dit verwaande naamsmouse wat gedurig spog oor vername mense wat hulle ken.Dit was my presiese woorde nou die dag aan my baie goeie vriend, Allan Westray... more »

Rhynie Greeff posted a blog entry Aug 26, 2009

James Henry Greathead die onbekende ingenieur

Standbeeld van James Henry Greathead in Londen(Hierdie stuk het op 18 Julie 2009 in Beeld verskyn as Moltrein tot Soccer City en is effens verleng vir die komende boek.)“Jy moet ʼn hardehoed op jou kop vir veiligheid hier dra,” sê my vriend Schalk Burger nou die dag.Was dit Woody Allen wat... more »

« Prev 12  Next » 
Rhynie Greeff's connections
Profile photo
Geoff Johnson
Senior Partner, St. James's...
London
Profile photo
Johan Erasmus
Acting CEO, MeyerZall Laboratories
Profile photo
Ben Bets
Pretoria
Find people by name, title, company